Adri 21st October 2013

Ek sit met daai diep verlange, wat soms soos ‘n pyn begin klop. Hier diep in my hart se kamers, die ingeslotenheid van emosies. Vandag loop my gemoed oor, dit voel ek het die stryd verloor.