Dis nou al so veel jare terug, maar vandag mis ek jou verskriklik baie. My lewe is nie sonskyn en rose nie, daar is so bietjie doringkies by, sommige steek hard, ander maak net seer. Mis jou!
Adri
12th October 2020
daddy ek wens daai dag toe jy beslut het "om ju lewe te vat" dat ek daai oggend ju telefoon oproep nie gemis het nie miskien was jy dan nog hier ek weet ek was nie n goeie dogter gewees nie want ons het mekaar maar min gesien en nie soo baie gepraat nie ,daddy eks soo jammer ek wens ek kan met ju plekke ruil EK MIS JU
binx
30th March 2016
Ek mag dalk aangegaan het met my lewe, maar die seer kan ek nie wegvat nie. Dink so baie aan jou en mis jou nogsteeds.
Adri
5th April 2015