Adri 25th November 2013

Veronique heel week weg, saam ouma gaan kamp, dis so alleen en stil in die huis. Wens jy was hier, ons sou soos altyd mekaar in die huis rondgejaag het. Ai, ek mis jou!