Ek verlang na jou, soos gister en eergister en miskien ‘n leeftyd terug, ek verlang na jou oë en hande. Na die manier waarop jy na my kyk. Ek verlang na jou liggaam, na die manier waarop jy ruik
ek wil by jou wees, altyd … daar is nie rasionaliteit daar is geen rede. Ek wens jy kon sien, of ek jou vertel alles wat vir my gebeur. Ek wil hê jy moet weet, ek mis jou, en jou lag en elke nou dan, huil ek weer.
Sent by Adri on 29/08/2013