Weermag trots

Created by Adri 10 years ago
Stefan het 'n trots gehad vir die weermag, wat niemand kan beskryf nie. Sy werk het eerste prioriteit gehad, maar hy het nooit sy familie laat lei daaronder nie.

Pictures