Kampering

Created by GROBLN 10 years ago
Stefan was altyd vol goeie humor, hier in die Wimpy by Rocky Bay in Natal met vakansie Desember 2012, het hy gedink as hy die strikkie trek dan val die broekie af. Kyk die stoute uitdrukking op sy gesig.

Pictures